Monday, February 6, 2012

Weeg Dag

Wel, ek is baaaaie beindruk met myself. Ek weeg nou 182 pounds. Dit is 4 pond minder as vier weke gelede, en aaaalll die raad en goed wat ek lees is dat 'n pond per week sustaineable weightloss is! Het dus nou in totaal 14 pond verloor sederd einde November. How cool is that!

Lydia was op haar stukke vandag. Ek en sy het 'n paar keer ons magies vasgehou van die lag. Ek het nie veel met haar gedoen vandag nie, want ek het wasgoed by die duisende gehad om te doen. Toe bid ons vir ons middagete, toe sĂȘ sy: Dankie vi die lekke daaaag, dankie vi ons lekke kossies, dankie dat Mamma met my kan speel...jaaaa, Mamma moet met my speel (toe lag ek en toe sjoos sy my!) en dankie vi Chocho en Tasha. AAAAMEN! Dankie Jesus!"

No comments:

Post a Comment